
Skole oor die land sal op 15 Januarie vir die nuwe skooljaar open. Die eerste kwartaal het ‘n totaal van 52 skooldae, die tweede kwartaal 51 skooldae, die derde kwartaal 53 skooldae, en die laaste kwartaal 43 skooldae.
Die kwartaaldatums is as volg:
Kwartaal 1: 15 Januarie-28 Maart
Kwartaal 2: 8 April-27 Junie
Kwartaal 3: 22 Julie-3 Oktober
Kwartaal 4: 13 Oktober-10 Desember
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



