Local newsNews

Vandale maak skade op parkrun-roete

Selfs die parkrun roete-borde word gereeld deur vandale verniel.

Vandale het vir die soveelste keer die beton draaipunt wyser op die Egweni River Lodge parkrun-roete omgegooi, en nou is die merker gebreek. Die merker is oorspronklik deur Johan van Niekerk geplant.

Boonop kan vernielsugtiges ook nie hul hande afhou van die roete borde nie. Die parkrun organiseerders is self verantwoordelik vir die koste om die roete instand te hou, en kry geen finansiƫle ondersteuning nie. Dit beteken dat parkrunners self geld moet insamel om reg te maak, die gras gesny te kry, en skoon te hou.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button