Local newsNews
So lyk dit nou by Vaaldam
'n Totaal van 5mm reën is vir die Vaaldam se opvangsgebied gemeet.

Vaaldam is tans 102,40% vol met invloei teen 160,26 kubieke meter per sekonde, en uitvloei teen 16.800 kubieke meter per sekonde.
Damvlakke soos op 10 Maart volgens Department Waterwese & Sanitasie:
Bloemhofdam – 99,5%%
Koppiesdam – 103,3%
Erfenisdam – 60,8%
Gariep – 87,5%
Sterkfontein – 99%
Vanderkloop – 67,6%
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.