Local newsNews

Parys-ringtennisspelers help Sedibeng die oorhand kry oor Gauteng

Parys se ringtennisspelers het groot sukses behaal by die provinsiale liga.

Parys Ringtennisklub het die afgelope naweek die Sedibeng-streek in twee provinsiale ligas verteenwoordig. Hulle het teen Gauteng-Noord en Gauteng-Sentraal meegeding. Die Sedibeng-spanne het behoorlik die oorhand oor Gauteng gehad.

Die uitslae het as volg gelyk:

Sedibeng wen teen Gauteng- Noord

A-span wen 22 – 10
B-span wen 26 – 6

Sedibeng wen teen Gauteng-Sentraal

A-span wen 27 – 5
B-span wen 32 – 0
C-span wen 17 – 15

Die Sedibeng C-span is voor van links Mikhail, Declan, Cadee-Grace en Kara Bampa. Agter is Conrad, Chaney en Leonie van der Merwe saam met Steven Bampa.
Die Sedibeng C-span is voor van links Mikhail, Declan, Cadee-Grace en Kara Bampa. Agter is Conrad, Chaney en Leonie van der Merwe saam met Steven Bampa.
Voor is Lené van der Merwe (Sedibeng B span), met Caldon Bampa (wat die Sedibeng A-span verteenwoordig het), Etheon Bampa, Esther Goosen, Dewald en Melissa Meyer (almal B-span), in die middelste ry. Agter is Christo en Johan Britz (B-span).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button