Verskeie mense onder wie ook kinders is in die voorval beseer. Foto: Verskaf
Die polisie in Tumahole ondersoek ‘n voorval waarin ‘n man vanoggend in die Tokoloho-woonbuurt raakgery en ‘n bakkie daarna oor ‘n voor is, en in ‘n huis vasgery het.
Onder die beseerders in die twee voorvalle is ook kinders. Die omvang van die beserings is nog nie bevestig nie.
Die polisie ondersoek die voorval.
Groot skade is aan die struktuur van die huis aangerig tydens die botsing. Foto: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.