Local newsNews
Natuurlik mooi: Weer ‘n Sondag-bederf vir die kameralens
As jy 'n besondere sonsopkoms, sonsondergang of natuurfoto geneem het, kan jy dit epos na gazettenuus@gmail.com sodat ons ook jou foto met ander lesers kan deel.
Donker onweer wolke, ‘n wolk-kleurpalet volmaak geskilder in goud en rooi teen die hemelruim, en kosmos-mooi in vol blom langs die Weiveld/Wolwehoek-pad. ‘n Ongelooflike gesig waarmee Parysenaars vanmiddag bederf is.
Volmaak, prentjiemooi vasgevang in die kameralens van inwoners van Parys.










Dank aan Antoinette Badenhorst vir die onweer foto, Hilke Scheepers vir die wolke en reënboog foto’s, en aan Danie Venter vir die uitsonderlike mooi kosmos foto’s.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



