Local newsNews
Old School Run trek baie aandag
Die groep was baie beïndruk met die gasvryheid van Parys.
Die koppe het vanoggend behoorlik gedraai by die Rivershed sentrum in Parys waar motor entoesiaste van Bono Style van Vereeniging se Old School Run met motors uit die 80’s en 90’s ‘n draai gemaak het.
Vir baie het dié ou motors gesorg vir onthou van dae toe hulle self nog van dié motors soos die Citi Golfs gery het.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



