Local newsNews
Parys-ruiters bring medaljes huis toe
Martie Bezuidenhout behaal die hoogste punt vir deelname aan die skou.
Martie Bezuidenhout en Shannon Farley spog met medaljes vir hul deelname aan ‘n nasionale Reining Performance Horse SA e-skou.
Martie is na afloop van die skou ook aangewys as algehele kampioen met die hoogste punte wat vir die skou behaal is. Sy het aan die Versatality Ranch en Versatality Trail ope-klasse vir vlak 3 ruiters deelgeneem.
Shannon spog met tweede plekke vir Versatality Ranch and Versatility Trail in die Rooky Amateur-klas.deelgeneem.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



