Sport
Oud Parys-muurbalklublede nog net so vaardig op die baan
Twee oud-lede van die Parys-muurbalklub speel en presteer steeds op die muurbalbaan. Baie geluk aan Jurg Prinsloop (links agter) wat vir die Limpopo Meesterspan speel, en Leandri van Onselen (Sieberhagen) wat die Polokwane Dames muurbalkampioenskappe vir 2019 gewen het (foto onder). Jurg was destyds die eerste muurballeerling wat deur Elize Prinsloo by die Parys-muurbalklub …

Twee oud-lede van die Parys-muurbalklub speel en presteer steeds op die muurbalbaan.

Baie geluk aan Jurg Prinsloop (links agter) wat vir die Limpopo Meesterspan speel, en Leandri van Onselen (Sieberhagen) wat die Polokwane Dames muurbalkampioenskappe vir 2019 gewen het (foto onder).

Jurg was destyds die eerste muurballeerling wat deur Elize Prinsloo by die Parys-muurbalklub afgerig is. Ook Leandri is deur Elize afgerig.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



