Sport
-
Morné Steyn maak Volkies se rugbyspelers touwys
SportDie Springbok en Blou Bulle legende, Morné Steyn het saam met die oud-Valke, Cats en Springbok skrumskakel, Deon de Kock,…
-
Netbalfees gaan kookwater wees hierdie naweek by Volkies
SportNetbal en sportliefhebbers kan gereed maak vir 'n top kwaliteit aksie wanneer die 2023 Irene Seymore Volkie Netbaltoernooi vanaf 28-29…
-
Volkie-fietsryers kap dit uit by SA’s in Pietermaritzburg
SportSes van Volkies se fietsryers het die voorreg gehad om in Noordwes-kleure hulle skool en provinsie teen die land se…
-
Silwer sukses vir skitterende Tokkies hokkiedogters
SportHierdie span wat deur Nellmari Yzelle afgerig word, was aan die brand gedurende hierdie toernooi.
-
Volkies klim die leer na omvattende oorwinning
SportVolkies se 1ste XV het 'n paar plekke op die punteleer geklim nadat hulle Saterdag, 22 Julie, met Hoërskool Alberton…
-
Baillies Boogskiet vat eerste plek by interskole kompetisie
SportDie totale telling van die top 12 skuts was 3138 uit 3600.
-
Top 10 vir Gimmies se eerste netbalspan by SA’s
SportGimmies eindig algeheel agtste nadat hulle in die uitspeelrondtes teen Paarl Gimnasium, Helpmekaar-kollege en Hoërskool Rustenburg vasgeval het.
-
Emmies se eerste krieketspan tweede by Superreeks
SportTydens die superreeks kom Emmies se eerste span teen top skole van Gauteng te staan en eindig algeheel tweede.
-
Baillie Park bergfietsryer behaal eerste plek by SA’s in Pietermaritzburg
SportLaerskool Baillie Park se bobaas bergfietsryer, Henrey Jacobs, is die nuwe SA XCO (Cross-Country) bergfietskampioen in die Nipper-kategorie.
-
Potch tennisster wen eerste toernooi in Frankryk
SportDie plaaslike SA tennistalent, Jahnie van Zyl (14) wys haar vernuf op die kleibane van Blois, Frankryk met ‘n sege…
-
Liezel voeg nuwe pyl by haar atletiek-koker
Sport“Ek is baie opgewonde vir hierdie nuwe verspring-uitdaging wat wag en ek sien uit daarna om te begin voorberei vir…
-
Tweekamp-atleet vir internasionale kampioenskappe gekies
Sport"Dit is my regtig 'n groot hoogtepunt om gekies te kon word. As ek sou deelneem, sou ek in die…











