Entertainment

Vyf dinge wat ons tydens Lockdown mis

Met die inperking-periode weens COVID-19 wat nou alreeds 'n week aan die gang is, is dit geen verrassing dat 'n mens die normale buitelewe begin mis nie. 

Met die inperking-periode weens COVID-19 wat nou alreeds ‘n week aan die gang is, is dit geen verrassing dat ‘n mens die normale buitelewe begin mis nie.
Hier is 5 dinge wat ons joernaliste by die Potchefstroom Herald die meeste mis.
Dustin Wetdewich
Dustin Wetdewich (redakteur)
Ek mis:
  • Live musiek shows,
  • Kuier saam vriende by live shows.
  • Skool wat oop is (kinders by die huis is moeilik)
  • Regstreekse sport kyk
  • Sigarette koop
Tsholofelo Motswenyane
Tsholofelo Motswenyane (journalist)
  • I miss going to KFC whenever I had crazy cravings for their dunked wings.
  • I miss visiting my family.
  • I miss hanging out and going to the mall with my cousin.
  • I miss traveling.
  • I miss going window shopping
Venessa van der Westhuizen
Venessa van der Westhuizen (joernalis)
5 dinge wat ek mis:
  • Om met ons hond te gaan stap
  • Te kuier met vriendinne
  • Om kerk toe te gaan
  • Ons huishulp, Susan Diphale, se strykwerk – niemand stryk so mooi soos sy nie.
  • Die vryheid om te kan gaan waar ek wil

Wouter Pienaar (sportjoernalis)
Ek mis:
  • Sport kyk en foto’s neem
  • Krieket speel
  • Kerk toe gaan
  • Rond travel soos road trips
  • Winkels toe gaan en koffiewinkels besoek.
*Laat weet die Potchefstroom Herald met ‘n comment of boodskap op Facebook wat julle  die meeste tydens Lockdown mis. 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button