
Op my skoeter ry ek rond
Met die koue wind teen my mond.
Om,om die wêreld te ry
Voel ek dadelik vry.
See en berge wat ek sien
Met kelners wat my dien.
Op die pragtige uitsig van die see
Wil ek my hart uitgee.
Fotos neem ek graag
Ek voel so vry asof ek ñ toets slaag.
Om myself te wees
Is beter as ñ dooie gees.
Liefdes verhale is waarvan ek hou,
Maar eks niemand se vrou.
Al se hulle ek is mooi
Is ek steeds niemand se nooi.
Vry is wat ek is
Dis lekkerder as n fancy dis.
Al is ek ver van my familie en vriende,
Het ek ñ beste vriendin as ñ bediende.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



