EntertainmentLocal news

BirdLife Wesvaal hou maandelikse klubbyeenkoms

Enigiemand wat meer oor voëls wil leer, is welkom om die byeenkoms by te woon.

BirdLife Wesvaal hou weer hul maandelikse klubbyeenkoms en nooi enigiemand wat meer oor voëls wil leer, om die spesiale byeenkoms by te woon.

“Ons is verheug dat Cassie Carstens, die Sekretarisvoël-projekbestuurder by BirdLife South Africa, as ons gaspreker vir die aand gaan optree,” vertel Pieter Labuschagne, voorsitter van BirdLife Wesvaal.

Die tema van die aand is “The Long Walk to Secretarybird Freedom.”

Dit byeenkoms vind 7 Augustus om 18:30 by Elgro Hotel plaas.

“Sluit by ons aan vir ‘n opwindende en insiggewende aand waarin ons meer leer oor die belangrike bewaringspogings van hierdie ikoniese voëlspesie. Ons sien daarna uit om u daar te sien!”

Cassie Carstens.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button