Photo GalleriesSports Galleries
Foto’s: Gimmies dra Eerstespan-trots op hulle hoofde
Potchefstroom Gimnasium het op Vrydag 6 Mei hulle “capping” seremonie gehad waar die eerstespan rugbyseuns hulle pette ontvang het. Dit was ‘n groot oomblik vir 22 seuns wat nou volwaardig deel van die eerstespan is. Dit blyk of hierdie tradisie vrugte afgewerp het toe hulle vir Hoërskool Lichtenburg met 31-30 geklop het die dag daarna. …

Potchefstroom Gimnasium het op Vrydag 6 Mei hulle “capping” seremonie gehad waar die eerstespan rugbyseuns hulle pette ontvang het.
Dit was ‘n groot oomblik vir 22 seuns wat nou volwaardig deel van die eerstespan is. Dit blyk of hierdie tradisie vrugte afgewerp het toe hulle vir Hoërskool Lichtenburg met 31-30 geklop het die dag daarna.
Hier is al die foto’s:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



















































