CommunityLifestylePhoto GalleriesSponsored

Mylpaal in Potch se geskiedenis

Die 30 hektaar de Land Estate is daar vir almal – van jonk tot oud. Daar is ook ‘n 5 hektaar Village vir 55+ jariges op die Estate uitgesit.

Die 30 hektaar de Land Estate is daar vir almal – van jonk tot oud. Daar is ook ‘n 5 hektaar Village vir 55+ jariges op die Estate uitgesit.
Die 5 hektaar Village spog nou met ‘n splinternuwe, goed toegeruste sorgsentrum en restaurant vir die inwoners van dié Estate.
‘n Opedag word op 11 April van 07:00 tot 19:0 gehou en op dié dag is die restaurant, De Skuur, vanaf 07:00 tot 15:00 oop vir die publiek. Kom eet ‘n vroeë ontbyt, lekker middagete of geniet ‘n melkskommel van jou keuse.
Meer oor de Land Estate:

• Dit is die eerste 55+ fasiliteit in Potchefstroom in 28 jaar
• Dit beskik oor ‘n 1 000m² sorgsentrum
• Dit word bestuur deur die Potchefstroom Dienssentrum, met 36 jaar ervaring
• Dit is ‘n unieke tuisversorgingsmodel
Vir nadere besonderhede kan Engel & Völkers in Potchefstroom by 071 674 5673 of 083 291 0434 gekontak word.

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button