CompetitionsKidsPrimary SchoolSchoolSchoolsSport

Baillies blink uit by tennistoernooi

Die skool is baie trots op sy leerders.

Baillies se 0/11A Tennisseuns en -dogters het verlede naweek van 23 tot 25 Augustus deelgeneem aan die 0/11 Buffelspoort Skole Tennistoernooi en puik gevaar.

Die meisiespan was die algehele wenners van die toernooi en die seuns het 5de plek behaal.

“Baie geluk en dankie dat jul Baillies se naam so hoog hou,” het die skool in ‘n Facebook-plasing gesê.

Reinhard Naudé, Nico Tromp, Teagan Els en J.P. Cromhout,
Adelay Botha, Carlene Coetzee, Mienke Els en Femke Kruger.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button