Local news
Baillies kies nuwe hoofleiers vir eerste kwartaal
Hierdie jong hoofleiers is gereed vir die eerste kwartaal by Laerskool Baillie Park.
Minieke Bosman (Hoofmeisie) Simeon van Vreden (Hoofseun) Rikus le Roux (onderhoofseun) en Keila Tromp (onderhoofmeisie) sal Laerskool Baillie Park in die eerste kwartaal as hoofleiers verteenwoordig.
Hierdie jong leiers is gereed om die skool van krag tot krag in die eerste kwartaal te dra.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



