Local news
Foto’s: Woelies bring plaaslewe na die Karnaval
Pret en plesier was volop by Woel en Werskaf se 2024 Karnaval.
Woel en Werskaf Kleuterskool het hul alombekende Karnaval Vrydag, 1 Maart aangebied en soos gewoonlik was die tema een wat behoorlik pret en plesier ontlok het.
Duisende mense het na die Woelies Karnaval gestroom wat vanjaar ‘n Barnyard
plaastema gehad het.


het mekaar in ‘n kussinggeveg uitgedaag. Foto: Wouter Pienaar.



Daar was perderitte vir die kinders, ‘n Rodeobul, gesigverf,
teikenskiet, kussinggevegte en nog meer op die dag.
Verder was daar heerlike eet en drinkgoed sowel as ‘n tombola-tafel waar allerhande
interessanthede op die spel was.


kuikentjie vashou.



trekker.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



