Local news
Vragmotorongeluk op Ventersdorp-pad
'n Ernstige ongeluk veroorsaak dat een baan van die Ventersdorp-pad versper is.
‘n Ernstige vragmotorongeluk het op die Ventersdorp-pad, 30km vanaf Vntersdorp in die Randfontein rigting plaasgevind.
Een baan is versper. Verminder spoed en wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



