Laerskool Baillie Park neem eerste plek in die Noordwes Bergfiets skoleliga
Leerders het met hulle talent by die liga gespog.
Leerders van laerskool Bailie Park het Saterdag 3 Augustus 2024 die skool se naam hoog gehou toe hulle aan die Noordwes Bergfiets skoleliga by Hoër Volkskool deelgeneem het.
Laerskool Baillie Park beklee tans die eerste plek in die Noordwes Liga vir Laerskole.
Uitslae:
Sub-Nipper Seuns (7-8 jaar)
3de- Waldo Potgieter
8ste- Keagan Wallace
13de- Alru Pretorius
16de- Tobie Buys (Tuisskool)
20ste- Harm Brink
21ste- Kaleb Odendaal (Tuisskool)
28ste- Hendré Joubert
29ste- Hudson Hammill
33ste- Xandro Lathleiff (Tuisskool)
37ste- Keegan Pretorius
Sub-Nipper Dogters (7-8 jaar)
4de- Elanie van Niekerk
6de- Marli Meyer
13de- Liela Kok
14de- Lizé van den Berg
17de- Lilly Pretorius
Nipper Seuns (9-10 jaar)
12de- Juvan van Niekerk
13de- Jannes Brace (Tuisskool)
25ste- Xamian Lathleiff (Tuisskool)
26ste- Johnathan Botha (Tuisskool)
28ste- Sarel-Francois Haasbroek
Nipper Dogters (9-10 jaar)
1ste- Jemma Gouws
6de- Joané Fourie
12de- Hermaé Hammill
13de- Mila de Bruyn
14de- Nika Pretorius
Sprog Seuns (11-12 jaar)
1ste- Henrey Jacobs
4de- Hanru Odendaal (Tuisskool)
9de- Cai Brace (Tuisskool)
10de- Bennie Fourie
19de- JP Cromhout
Sprog Dogters (11-12 jaar)
2de- Zandri Janse van Rensburg
3de- Grizelda Janse van Rensburg
13de- Marilet Joubert
Sub-Junior Seuns (13-14 jaar)
1ste- Henri Jonker (Tuisskool)
3de- Ignu Cordier