Local news

Brand breek op Vyfhoek uit

Die brand is nog nie onder beheer nie.

‘n Veldbrand het vanmiddag 21 Oktober tussen plotte op Vyfhoek naby die veilingskrale uitgebreek.

Met die hoë windspoed, het die brand vinnig versprei en is twee voertuie in die brand verwoes.

Die brand het na die veld agter die plotte versprei.

Die gemeenskap het bymekaar gekom en staan saam om die brand te bestry.

Brandbestryders, sowel as die brandweer en lede van die gemeenskap is tans op die toneel. Die brand is nog nie onder beheer nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button