Honderde mense het reeds vir gunsteling matriekrok gestem
Daar is alreeds 707 stemme in vanjaar se Matriekrok kompetisie al gemaak.

Daar is alreeds 707 stemme in vanjaar se Matriekrok kompetisie al gemaak.
Die stemme het gister, 12 November, vir die publiek oopgemaak. Die kompetisie is slegs vir Matrieks binne in die Potchefstroom Herald se verspreidingsarea oop.
Inwoners het tyd tot middernag op 17 November om vir hulle gunsteling Matriekrok te stem.
Daar is groot pryse op die spel. 1ste prys is ‘n twee aand wegbreek vir vier mense by Emerald resort en Casino ter waarde van R13 760. Dit sluit verskeie aktiwiteite in.
Tweede prys is twee aande se verblyf vir twee mense by Stonehenge in Africa, wat ontbyt insluit.
En derde prys is ‘n 50 minute bootrit vir 20 mense by Stonehaven on Vaal, asook ‘n foto-sessie van Jané Photography.
Mense kan vir hulle gunsteling rokke stem deur op die skakel te klik. Daar sal slegs een stem per e-pos adres toegelaat word.
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/matric-dress-competition/
As jy al die inskrywings weer wil sien klik op die onderste skakel om weer deur al die rokke te gaan.
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/matriekafskeid-2024/



