Local news
Gemeenskap gemaan om te help tiener opspoor
As enige iemand weet waar Leanne haarself bevind kontak vir Helen by 0604254902.
‘n 15-jarige dogter is vanoggend weg. Volgens haar pleegsorg ouer, Helen du Plessis het sy haar vanoggend om 07:30 by die skool gaan aflaai.
Teen 08:00 het die skool vir du Plessis gekontak om te laat weet dat Leanne Badenhorst, die tiener dogter, nie by die skool is nie.
Volgens du Plessis het sy ‘n swart denim kort broek, grys t-hemp met tekkies aan. As enige iemand weet waar Leanne haarself bevind kontak vir Helen by 0604254902.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



