Local news

Vermiste tiener dogter veilig gevind

"Baie, baie dankie vir almal se hulp om vir Leanne op te spoor"

Die 15-jarige dogter wat vanoggend vermis geraak het, is weer gevind.

Helen du Plessis, die dogter se pleeg ouer het aan die Herald bevstig dat NG Welsyn haar geontak het, nadat die dogter,  Leanne Badenhorst gevind is.

“Baie, baie dankie vir almal se hulp om vir Leanne op te spoor,” het du Plessis aan die Herald gesê.

Daar word geen misdaad in Leanne se verdwyning ondersoek nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button