
Hoërskool Ferdinand Postma vier vanjaar die 25ste jaar waarby hulle matrikulante ‘n 100% slaagsyfer behaal het.
Hulle is ook vanjaar tweede in die Noordwes met die persentasie in graadstudievrystelling.
Gelukwense het van oral af vir die skool en leerders ingestroom.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.