Local news
NWU-Arende ondersteuners moet gou spring
Kaartjies beloop R50, wat toegang vir beide die Young guns sowel as die Varsitybeker wedstryde insluit.

Die kaartjies vir die NWU se eerste tuis Varsitybeker wedstryd wat volgende week plaasvind sal al Dinsdag, 18 Februarie van 13:00 te koop wees.
Die Arende gaan Maandag, 24 Februarie om 19:00 op die Fanie du Toit, teen Maties kragte meet. Die voorwedstryd tussen die NWU en Tuks se Young guns skop om 16:00 af.
Kaartjies beloop R50, wat toegang vir beide die Young guns sowel as die Varsitybeker wedstryde insluit.
Volg die skakel om jou kaartjie te koop.
https://www.quicket.co.za/events/301639-fnb-varsity-cup-2025-24-april-2025-nwu-vs-maties/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



