Local news
NWU Varsitybeker wedstryd weens betogings uitgestel
Die Universiteit van Kaapstad het vroeër vandag besluit om sommige klasse aanlyn aan te bied.

Die NWU se Varsitybeker wedstryd wat vandag sou plaasvind is uitgestel.
Dit weens die voortdurende betogings wat op die Universiteit van Kaapstad se kampus plaasvind. Die betogings gaan glo onder meer oor studie skuld en verblyf.
Die Universiteit van Kaapstad het vroeër vandag besluit om sommige klasse aanlyn aan te bied.
Die Herald verneem dat daar geen beserings tydens die protesoptrede is nie en dat die wedstryd op ‘n ander dag en tyd sal voortgaan.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



