Local news

Rooy Food Market vind die week plaas

Kom geniet dit saam met jou hele gesin.

Die Rooy Food Market & Car Boot Sale vind hierdie Sondag, 23 Februarie vanaf 10:00 tot 15:00 by die Van Rooyen Saal in Piet Bosmanstraat plaas.

Toegang is gratis en daar sal grenadella gin ‘on-tap’ wees. Troeteldiere is ook welkom.

Kindervermaak:

  • Verskeidenheid speletjies vir die kinders.
  • Bring die kinders. Daar sal ‘n Bubble House vol ballonne wees waarin hulle kan speel.

Nuwe uitstallers om na uit te sien soos:

  • Dough_Bru.
  • Kleinkraal Suiwel.
  • Hecate’s Bakery.
  • Oom Dave’s Suid Afrikaans Texan Styl Gerookte Lekkernye, onderandere, lekker braai broodjies en lekker oxtail.
  • En nog vele meer om na uit te sien!

Verskeie Produkte wat verkoop word:

  • Indiese kosse deur Sumis Kitchen.
  • Vars kruie en speserye te koop.
  • Lekker nageregte te koop.
  • Mini doughnuts beskikbaar.
  • Tuisgemaakte Chillie souse deur Oupa Allie.
  • Burgers te koop.
  • Verskeidenheid Jaffels.
  • Geurige koffie beskikbaar.
  • Tradisionele pannekoek te koop.
  • Outydse lewerkoekies.
  • Vars koekies.
  • Beskuit.
  • Tuisgemaakte souse.
  • Tuisgemaakte konfyte te koop.
  • Geurige Kerrie en rys.
  • Maleise Lamskerrie.
  • Beesstert met stampmielies of groente.

 Crafts:

  • Model karretjies te koop.
  • Houtmodelle & Kralewerk.
  • Soft Toys te koop.
  • Verskeidenheid klere te Koop.
  • Verskeie vetplante wat daar sal wees deur Vaal Vetties.
  • En vele meer.

Die volgende mark sal eers weer 30 Maart 2025 plaasvind. Skakel Tania by 079 9182092 vir enige navrae oor stalletjies of per epos: hullabaloo.decorhire@gmail.com.

Facebook page – Rooy Food Market

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button