Local news

Lewenslank vir oupa wat kleindogter verkrag

Die kleindogter het haar vriendin van die verkragting vertel.

‘n Oupa (66) is Dinsdag, 25 Februarie lewenslange gevangenisstraf deur die Klerksdorp-streekhof vir seksuele misdrywe opgelê nadat hy sy kleindogter van 2017 tot en met 2022 verkrag het.

Die geval het in Stilfontein plaasgevind.

Kaptain Mpho Manyoba, polisiewoordvoerder, sê ‘n paar jaar later het die slagoffer ‘n brief aan haar skoolvriendin geskryf om haar van haar beproewing in kennis te stel. Die vriend het dit onder die skoolowerhede se aandag gebring, wat die slagoffer se ma ingelig het. Die saak is by die polisie aangemeld, en die beskuldigde is uiteindelik in Augustus 2022 in hegtenis geneem. Die beskuldigde het verskeie hofverskynings gemaak totdat hy gevonnis is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button