Local news

Moontlike moeilikheid vir petrolpryse in Mei

Dieselbestuurders is op beter voet.

Ná twee maande van petrol- en dieselprysverlagings in Suid-Afrika, kan motoriste ‘n warrelwind van ‘n maand verwag wanneer dit by petrolprysvoorspellings vir Mei kom. Die kan weens verskeie redes wees, van die wêreldwye tariefoorloë tot plaaslike politieke drama.

Oliepryse is tans verantwoordelik vir ‘n oorverhaling van tussen 16 en 52 sent per liter. Die swak wisselkoers dra intussen by tot ‘n onderverhaling van sowat 20 sent per liter.

Dit vermeng dinge vir veral petrolpryse, wat tans plat verhalings toon. Dieselbestuurders is op beter voet.

As marktoestande bly soos dit is – wat onwaarskynlik is, gegewe die wisselvalligheid – sal petrolpryse in Maart plat wees, terwyl diesel met ongeveer 30 sent per liter sal daal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button