Local news

Emmies spog by Welpierugby-dag

M.L. Fick se welpies skitter op Goudkop se Welpiedag. Dit was ’n dag vol pret, sport en spanbou.

Laerskool M.L Fick se welpies het Saterdag, 24 Mei aan Laerskool Goudkop se Welpiedag deelgeneem.

Die dag het in goeie gees plaasgevind en die seuns het dit vreeslik geniet.

“Baie dankie aan Laerskool Goudkop wat die dag aangebied het,” het Emmies op hulle Facebook-blad gesê.

Kyk na die fotos hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button