Local news
Promosa Primêr kies leerlingleiers
Die prefekte was deur streng onderhoude en 58 is suksesvol gekies.
Promosa Primêr het onlangs hul leerlingleiers gekies. Die prefekte was deur streng onderhoude en 58 is suksesvol gekies. Vrae oor dissipline, higiëne en veiligheid was van dié wat hulle moes beantwoord. “Ons wens hulle geluk en voorspoed vir die res van die jaar,” het die skool gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



