Local newsPrimary School

Tokkies sluit graad sewe met kerkdiens af

Tokkies se graad 7's het hulle laerskoolloopbaan baie spesiaal afgesluit.

Laerskool Mooirivier se graad 7’s het laerskoolloopbaan voltooi en watter mooier manier om dit af te sluit as met ’n spesiale kerkdiens saam met hul ouers.

Bart du Plooy, hoofseun van 2019, het waardevolle raad en bemoediging gedeel vir die nuwe fase wat voorlê. Klein Paul Schutte, ’n trotse Graad 1 Tokkie, het ook namens die jongspan gegroet.

“Wanneer ’n hoofstuk in ’n boek klaar geskryf is, beteken dit nie die einde nie – dit is bloot die begin van ’n nuwe verhaal. Ons wens elkeen van ons Graad 7’s die mooiste nuwe herinneringe toe. Mag Tokkie-trots altyd deel wees van julle harte,” het die skool die leerders sterkte toegewens.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button