KidsLocal newsPrimary School
Tokkie swemprestasies vir die jaar
Laerskool Mooirivier se swemmers het voortdurend deur die jaar hard gewerk.
Laerskool Mooirivier kyk terug op ‘n suksesvolle jaar vol swemprestasies.
By die Super 12-gala het Tokkies teen nege sterk skole uitmuntend gevaar.
Medaljewenner (individueel & aflosse):
- Ava de Kock – 1 goud, 3 silwer
- Christiaan Liebenberg – 1 goud, 1 silwer, 4 brons
- Daniel Kleynhans – 2 goud
- Daniel Malherbe – 1 silwer
- Fredrich Liebenberg – 3 goud, 2 silwer, 2 brons
- Giah Sutton – 1goud, 1 silver
- Jacques Hooghiemstra – 2 brons
- Jua Jonker – 1 silwer
- Liam de Leeuw – 1 goud, 1 silwer
- Lisa Kotzé – 1 goud, 1 silwer, 1 brons
- Levi Smith – 1 brons
- Michael van den Berg – 1brons
- Mienke Rutherford – 1 goud, 2 silver, 2 brons
- Millay de Kock – 1 goud, 4 silwer, 1 brons
- Nelia Kleynhans – 1 goud, 1 silwer, 2 brons
- Nicoline du Preez – 2 gous, 3 silwer, 2 brons
- Sebastian Louw – 1 brons
- Shylo Smith – 1 brons
- Stéphan Terblanche – 1 goud, 1 silwer, 2 brons
- Joshuah Sutton – 2 goud, 1 silwer, 2 brons
“Hou aan hard werk, swemmers, ons sien uit na wat 2026 mag inhou,” het die skool die swemmers geprys.



