News
-
Sommige winkels in Potch sluit deure as voorsorg
NewsTeen Maandagmiddag (12 Julie) was daar nog geen teken van enige onluste in Potchefstroom nie.
-
Redes waarom kinders boelie en hoe hulle gehelp kan word
CommunityHoewel die meeste mense gewoonlik simpatie met die slagoffer van ‘n boelie het en geneig is om ‘n boelie te…
-
Ongelukkigheid oor sakeman se planne met pad
Community‘n Potchefstroomse sakeman, Sonny Havenga, het ‘n gedeelte van Gouwsstraat Noord in 1998 by die destydse Potchefstroom Stadsraad gekoop. Hy…
-
Kleuterskool kraai van lekkerte met skaalmodel skenking
CommunityDie vakgroep Stads- en Streeksbeplanning van die Noordwes-Universiteit het hul stedelike ontwerp skaalmodelle aan Kekkel en Kraai kleuterskool geskenk.
-
Trench still open after six months
CommunityA trench dug by contractors to open a sewerage line on the corner of Albert Luthuli drive and Wilgen Street…
-
Ysige weer is Woensdag hier
CommunityInwoners moet solank voorbereidings tref om hul plante en diere teen die koue te beskerm, want Woensdag sal die kwik…
-
Fotokompetisie se sluitingsdatum is uitgestel
CommunityDie sluitingsdatum van die fotokompetisie, The Face of Potchefstroom 2021, is van 30 Junie na 30 September verleng, wat fotograwe…
-
Voormalige Gimmie rugbykaptein in motorongeluk oorlede
NewsDie 19-jarige Brand was ook die Brandwag koshuishoofseun in 2020 en was een van Gimmies se top leerders.
-
Bure help om brand in Promosa te blus
Entertainment‘n Brand wat verlede week op ‘n oop erf in Promosa ontstaan het, is net betyds deur omstanders geblus en…
-
Nog ‘n Puk-student sterf in motorongeluk
Community‘n Grusame ongeluk het gister (7 Julie) die lewe van ‘n NWU-studentgeëis.
-
Hundreds of thousands flowed from infamous trust fund
NewsThe charges against the former Mayor of J.B. Marks municipality, Kgotso Khumalo, and accomplices are piling up the longer the…
-
Herrie oor ‘lekkerr los’ briefies
CommunityDie dorp is aan die gons nadat Rapport Sondag (4 Julie) oor ‘n laerskoolleerling wie se ma “geknak” het en…











