News
-
Geld mors? pad nie herstel en geen teken van brandweerwa
NewsVrae oor sowat R6.5 miljoen vir die aankoop van ’n nuwe brandweerwa en die herstel van ’n pad waarvan daar…
-
25 jaar se diens maar geen toilet
News'n Man wat vir 25 jaar by die stadsraad se rioolafdeling gewerk het, wag al 17 jaar vir rioolpype by…
-
Jou vullis, jou verantwoordelikheid
NewsDit is elke inwoner van Potchefstroom se verantwoordelikheid om te help herwin. Indien dit nie moontlik is nie, kan elkeen…
-
Onnies ontstoke oor korter Desembervakansie
NewsSommige Potchefstroomse onderwysers is ontsteld oor hul Desembervakansie wat vanjaar kortgeknip word. Die departement van basiese onderwys het onlangs in…
-
Twee gelukkige mammas kan ’n pragtige kombers wen
NewsBaby Button Collection (BBC) wil ’n verskil maak in ’n Potchefstroomse baba se lewe, deur een van hulle pragtige kwilt-stelletjies…
-
VIDEO: Slagting van Wildebeest nie in Potch
News‘n Video wat wys hoe ‘n groep mense, wat met honde jag, ‘n Swart Wildebeest met ondermeer ‘n graaf slag is nie…
-
Bottomless Coffee Band maak hulle Potch debuut
NewsDie Bottomless Coffee Band sal vir die eerste keer te siene wees in Potchefstroom en hulle bring hulle nuutste vrystelling,…
-
Wat jy moet weet van more se nasionale staking
NewsBaie mense is paniekbevange oor die beplande nasionale stakings wat more (25 April) landwyd gaan plaasvind. Verskeie mense het al…
-
-
Noordwes motorskou is om die draai
NewsDie Nederduitsch Hervormde Kerk van Potchefstroom bied op Dinsdag 1 Mei vir die 26ste jaar die Noordwes Motorskou aan.
-
Vrou skree tevergeefs om hulp
News“Ek het soos ’n mal mens geskree en probeer karre stop, maar niemand wou help nie.”
-
Vier keer in drie jaar in Bult area beroof
News’n Derdejaarstudent is al vier keer beroof terwyl hy met sy studies besig is.











