Top stories
-
Mixtape van die liefde verhef digkuns met manjifieke melodieë
Local newsStemme van uiteenlopende Suid-Afrikaanse digters word in hierdie produksie met musiek opgehef in ‘n meesterlike toonsetting vol emosie wat die…
-
In memoriam: Mercia Mostert
Local newsDie familie nooi die publiek om saam te kom afskeid neem op Saterdag, 7 Oktober 2023 om 14:00
-
‘n Akkerboom: ‘n Onvoorspelbare toneelreis wat emosies prikkel
Local newsTeatergangers wat graag iets nuuts wil beleef en op 'n buitengewone manier vermaak wil word sal definitief die waarde uit…
-
Volkies se bergfietsryers skitter teen land se bestes
SportZanri Grobbelaar het briljant gedoen en ‘n tweede plek in Suid-Afrika in die junior vroue-kategorie behaal.
-
Aanbiddingsleier en raakvatter skielik oorlede
Local news‘n Leier in die tiener en-aanbiddingsbediening by Duet-gemeente, Christiaan Labuschagne (39) is op Vrydagaand, 29 September, tydens ‘n interskole jeugkamp…
-
Heerlike atmosfeer by die Kuierkombuis
Local newsDie Kuierkombuis is vanjaar weer by Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult se kerksaal.
-
Rus jou siel by die Woordkafee
Local newsJy kan inkom en met klassieke musiek in die agtergrond en ‘n atmosfeer wat jou sielsrus bring, kuns skep.
-
Babalela laat jongspan skater by Aardklop
Local newsDie diere is helder poppekas-poppe wat lewendig word in die poppemeesters se hande.
-
Potchefstroom Swemklub is Noordwes se bestes
SportDie Potchefstroom Swemklub pronk trots op die wenpodium na die afgelope Noordwes-swemkampioenskappe wat tydens die naweek van 23-25 September in…
-
Gimmies bied opwindende 50-beurt witbal krieket-toernooi aan
SportKrieketliefhebbers kan solank 6-9 Oktober in hulle dagboeke vaspen om die grootste 50-beurt witbal kriekettoernooi in Potchefstroom te kom kyk.
-
Waste collection services interrupted due to service provider issues
Local newsThere are disagreements between several Local Business Owners and the new service provider that the municipality has appointed to manage…
-
Every Nation Faith City celebrates 25 years.
Local newsIn 1993 Pastor Willem Nel and his wife, Celesté founded a small student church in Potchefstroom. “We, however, received a…











