NewsNews

Kar slaan aan die brand by huis

'n Kar het Vrydag middag omstreeks 17:00 in Olivier straat aan die brand geslaan.

‘n Kar het Vrydag middag omstreeks 17:00 in Olivierstraat aan die brand geslaan.

Die kar het glo petrol gelek, waarna dit by die huis aan die brand geslaan het. Die skadunet waaronder die kar gestaan het is beskadig.

IMG-20160429-WA0006

 

ER24, Tlokwe Brandweer en Mooirivier Beskerming was op die toneel. Die brandweer het die brand vinnig onder beheer gekry. Geen beserings is aangemeld nie. Die Miederpark buurtwag WhatsApp groep het die nooddienste  bedank vir hulle vinnige optrede.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button