Nuwe NWU-Puk studenteraad aangekondig
Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit het pas sy nuwe studenteraad vir die 2016/17-termyn aangekondig. Die voorsitter, Paul Maritz, is vir ʼn tweede termyn as voorsitter herkies. Agter is Mpho Seane (verenigingsraad), Jo-Ancobé Jaquire (kunsteraad), Stefan van Dyk (media en kommunikasie), Japie Cloete (skakeling), Oelof Stander (sport en rekreasie), Marno Rossouw (JOOL), Burger Terblanche (bemarking en …

Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit het pas sy nuwe studenteraad vir die 2016/17-termyn aangekondig. 
Die voorsitter, Paul Maritz, is vir ʼn tweede termyn as voorsitter herkies. Agter is Mpho Seane (verenigingsraad), Jo-Ancobé Jaquire (kunsteraad), Stefan van Dyk (media en kommunikasie), Japie Cloete (skakeling), Oelof Stander (sport en rekreasie), Marno Rossouw (JOOL), Burger Terblanche (bemarking en openbare betrekkinge), Nadia Theron (koshuisraad), Janine Mӧller (SJGD) en Nicole Jansen (aktuele sake). Voor sit Tiaan Goussard (akademiese raad), Vernice Steenkamp (interne koördineerder), Paul Maritz (voorsitter), prof Rikus Fick (dekaan studentesake), Jacques Hugo (adjunkvoorsitter) en Marna Bosua (finansies).



