Die derde dag van die uitmergelende Sasol Solar Challenge was gekenmerk deur ‘n reuse hindernis: dwarswinde van tot soveel as 60km per uur.
Hou in gedagte dat die Noordwes-Universiteit se sonkar minder as 200kg weeg!
Die span kon egter steeds 345.9km vir die dag aflê wat hulle op ‘n totale afstand van 1518.3km bring.Hulle sal teen die einde van die dag in Graaff Reinet aankom.
Gebruik hierdie skakel om die kar in reële tyd te volg.
Sien die jongste video van die NWU se Sonkarspan.
Volg die hulle reis op hul Facebook-blad
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



