NewsNews
Verkeer in Potch: Vier voertuie in mekaar vas
Vier voertuie het vandag (10 November) omstreeks 17:00 met mekaar gebots op die brug in Albert Luthulirylaan. ER24 paramedici is op die toneel waar daar gelukkig geen beserings opgedoen is nie. Verkeer is baie vertraag op die brug. Mooirivier beskerming is besig om die Tlokwe verkeersbeamptes by te staan. Whatsapp enige verkeersprobleme na 082 091 …

Vier voertuie het vandag (10 November) omstreeks 17:00 met mekaar gebots op die brug in Albert Luthulirylaan.
ER24 paramedici is op die toneel waar daar gelukkig geen beserings opgedoen is nie. Verkeer is baie vertraag op die brug. Mooirivier beskerming is besig om die Tlokwe verkeersbeamptes by te staan.
Whatsapp enige verkeersprobleme na 082 091 1968
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




