NewsNews

Man kritiek na twee trokke bots

Twee trokke het vanoggend (28 November) omstreeks 00:30 op die N12, Johannesburg rigting met mekaar gebots.

Twee trokke het vanoggend (28 November) omstreeks 00:30 op die N12, Johannesburg rigting met mekaar gebots.

Dit nadat een van die voertuie in die agterkant van die ander in vas gery het. Die een bestuurder het slegs ligte beserings opgedoen, omdat hy na bewering uit die voertuig uit gespring het toe hy sien dat ʼn botsing onkeerbaar was.

crash

Die ander bestuurder is in ʼn kritieke toestand deur ʼn Netcare 911 ambulans en IMR paramedici na Medi-Clinic Potchefstroom geneem vir verdere behandeling.

Dié bestuurder was vasgekeer in die kajuit van sy trok, brandweer personeel het ongeveer ses ure gespook om uit die wrak te bevry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button