NewsNews

Voertuig beland in sloot

Drie vroue het ligte tot matige beserings opgedoen nadat die voertuig waarin hulle gery het in 'n sloot naby Russelstraat beland het.

Drie vroue het vandag (18 Januarie) omstreeks 12:40 ligte tot matige beserings opgedoen nadat die voertuig waarin hulle gery het in ‘n sloot naby Russelstraat beland het.

Die bestuurder het glo beheer van die voertuig verloor waarna dit in die sloot beland het. Paramedici van ER24 en die brandweer moes die voertuig eers stabiliseer voordat hulle die vroue uit die voertuig kon haal.

Al drie vroue is na Potchefstroom hospitaal geneem vir verdere behandeling.

IMG-20170118-WA0000

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button