NewsNews

Ses voertuie in mekaar vas op N12

Drie mense is beseer nadat ses voertuie op die N12, Klerksdorp omstreeks vanoggend omstreeks 11:00 met mekaar gebots het.

Drie mense is beseer nadat ses voertuie op die N12, Klerksdorp omstreeks vanoggend omstreeks 11:00 met mekaar gebots het.

Paramedici van ER24 het op die toneel gekom waar hulle ‘n voertuig op sy dak in die middel van pad gevind het. Drie mans het op die toneel rond geloop.
Terwyl paramedici die drie mans behandel vir klein beserings het nog ‘n botsing plaas gevind.

‘n bus, voertuig en twee bakkies het mekaar gebots.  Paramedici het vinnig die insittendes van die ander voertuie behandel maar het bevind dat niemand verder enige beserings opgedoen het nie.


Die drie mans is na Potchefstroom-hospitaal geneem vir verdere behandeling.
Plaaslike owerhede was op die toneel vir verdere ondersoeke.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button