‘n Wilde vark is vandag (11 April) in Lupinestraat deur inwoners gewaar.
Herlien Alexander het fotos van die vark op die Potchefstroom Facebook groep opgelaai.
Volgens Andries Venter, bestuurder van Paws, is ‘n Paws inspekteur reeds oppad om te gaan kyk hoe hulle kan help. Hy het inwoners gewaarsku dat wilde varke gevaarlik kan wees.
Die Wilde varke woon glo teen die Mooirivier af waar hulle al in die Dam area en Mooivallei area ook gesien is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



