Oud-leerling van Potchefstroom High School for Girls, Lanna Campbell-Whitehouse, het haar ondersteuning vir die boere al die pad van die Verenigde Koninkryk gewys toe sy ook gister swart aangetrek het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!