NewsNewsBreaking News

Mense vind baba se lyk op asgate

Die lyk van ʼn baba is vanoggend (7 Desember) omstreeks 08:00 op die asgate gevind.

Die lyk van ʼn baba is vanoggend (7 Desember) omstreeks 08:00 op die asgate gevind.

Volgens bystanders blyk dit asof die lyk die vorige middag in ʼn swartsak gegooi is, waarna dit vanoggend gevind is nadat werkers die asgate begin skraap het.

Die geslag en ouderdom van die baba is nog nie bekend nie. Kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, kon teen vanmiddag nog geen besonderhede rondom die voorval gee nie.

Hou die webtuiste dop vir meer inligting oor die storie.

CSS, Crime ad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button