NewsNews

Man vas oor mesmoord op kleinhoewe

’n Man is Sondagoggend omstreeks 01:30 op aanklag van moord in hegtenis geneem na ’n messtekery in die Wilgeboom-omgewing.

’n Man is Sondagoggend omstreeks 01:30 op aanklag van moord in hegtenis geneem na ’n messtekery in die Wilgeboom-omgewing.
Volgens ao. Mpho Manyoba, polisiewoordvoerder, is die polisie na ’n toneel by ‘n kleinhoewe in omgewing uitgeroep.
“Met hul aankoms het die beamptes ’n vrou gevind wat gesê het haar broer het ’n man met ’n mes doodgesteek,” vertel Manyoba. Sy het die verdagte uitgewys.


Die slagoffer is hospitaal toe geneem, waar hy later in die hospitaal dood is weens die steekwonde wat hy in sy nek opgedoen het.
Kgosimang Lashe is in hegtenis geneem.
Hy het Dinsdagoggend op aanklag van moord in die landdroshof in Potchefstroom verskyn.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button