NewsNews
Herwinning sonder gemors – het jy ‘n oplossing?
Die Herald het die afgelope tyd klagtes ontvang van bekommerde inwoners van Potchefstroom oor hoe die proses van herwinning toegepas word. Sommige mense neem inisiatief en haal herwinbare goedere uit swartsakke op straat uit, maar soms word die res van die rommel net so buite die sakke gelos. Dit veroorsaak ‘n gemors wat ‘n seer oog vir …
Die Herald het die afgelope tyd klagtes ontvang van bekommerde inwoners van Potchefstroom oor hoe die proses van herwinning toegepas word.
Sommige mense neem inisiatief en haal herwinbare goedere uit swartsakke op straat uit, maar soms word die res van die rommel net so buite die sakke gelos. Dit veroorsaak ‘n gemors wat ‘n seer oog vir die gemeenskap en toeriste is.
Die Herald vra die publiek vir hul insae oor hoe dit eintlik gedoen moet word sowel as oplossings vir hoe mense herwinning kan toepas sonder om ‘n gemors daarvan te maak.
As jy dink jy het ‘n oplossing, stuur jou kommentaar na marianke.saayman@media24.com.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



