NewsNews

Leer saam met ons Setswana praat

Hierdie week leer ons van basiese tuinwerk en hoe om in die drie tale te kommunikeer.

Leer saam, praat saam!

Die Herald plaas weekliks ‘n blokkie met Setswana, Afrikaans en Engels, opgestel deur die NWU se Tale-afdeling.

So kom leer saam met ons en praat met jou mede-Potchefstromers in sy of haar taal. Hierdie week begin ons met ‘n basiese groet.

Lesers wat graag iets spesifiek wil leer of ‘n voorstel vir ons volgende woord het, kan Johan Zerwick by Johan.Zerwick@nwu.ac.za kontak.

Hierdie week se gesprek:

Die klank greep vir tuinwerk:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button